NUUSBREKER
NUUSBREKER

Ou, geroeste vuurwapens op Rehoboth ontdek

Henriette Lamprecht
‘n Private eiendomsontwikkelaar het Vrydag 55 ou gebreekte en geroeste vuurwapens sonder reeksnommers op ‘n oop erf op Rehoboth ontdek. Volgens die polisie se jongste misdaadverslag is die wapens deur konstruksiewerkers ontdek wat besig was om slote vir die lê van elektriese kabels te grawe. Die wapens is ingeboek by die polisiekantoor op die dorp en is vermoedelik tydens die Duitse oorloë hier begrawe.

Kommentaar

Republikein 2024-12-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 37° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 21° | 25° Oshakati: 20° | 26° Ruacana: 21° | 27° Tsumeb: 20° | 27° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 20° | 31° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 19° | 27° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 22° Rehoboth: 21° | 32° Mariental: 24° | 35° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 23° | 35° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 20° | 29° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 28° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 39° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 18° | 22° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 22° | 35° Harare: 22° | 33° #REF! #REF!