No Image Caption

PAS IN: Polisiehoof stel ultimatum aan Amushelelo

Tuyeimo Haidula
Inspekteur-generaal Joseph Shikongo van die Namibiese polisie het deur sy prokureur, Nambili Mhata, ‘n ultimatum aan aktivis Michael Amushelelo gestel om alle plasings op sy sosiale media te verwyder, wat feitelik verkeerd is en Shikongo skade kan berokken.

Indien nie, staar Amushelelo ‘n dagvaarding van N$1 miljoen in die gesig.

Amushelelo moet teen 14 Februarie 2023 aan die eis voldoen.

#RepNuus

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!