NUUSBREKER
NUUSBREKER

PAS IN: Wapens, selfone in vlaag inbrake gesteel

Henriette Lamprecht
Twintig pistole is die naweek uit 'n kluis by BH Space in Ongwediva gesteel. Volgens die jongste misdaadverslag is kontant van sowat N$67 000 ook gebuit. Saterdagmiddag is 'n gas wat by die Klein Windhoek-gastehuis in die hoofstad tuisgegaan het, van 'n kamera, twee selfone, kontant, kredietkaart en 'n IPad ter waarde van N$118 775 beroof. Volgens die polisie was die gas se kamerdeur nie gesluit nie.

Vrydagaand is 'n vrou in haar woonstel in Rietfonteinstraat in Kleine Kuppe deur drie mans oorval en met 'n wapen gedreig. Sy kon daarin slaag om haarself in haar kamer toe te sluit. Die verdagtes is vort met haar IPhone, haar motor- sowel as haar woonstelsleutels.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!