No Image Caption

#PasIn: Erongo-polisie vir welslae beloon

KYK
Medeline Gases
Die goewerneur van Erongo, Neville Andre, het gister 'n toekenning vir die erkenning van die streekpolisie oorhandig vir hul pogings om dwelmhandel hok te slaan.

Nampol se streeksbevelvoerder, komm. Nikolaus Kupembona, het dit namens die polisie ontvang.

Andre het gesê die toekenning is 'n blyk van waardering vir die polisie se welslae ná hulle onlangs binne 'n tydperk van drie dae op meer as 30 kg dagga, met 'n waarde van meer as N$1,5 miljoen, beslag gelê het. Sewe Namibiërs is in verband hiermee in Walvisbaai in hegtenis geneem. Video Medeline Gases

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!