No Image Caption

#PasIn: Marén de Klerk in SA gearresteer

Voortvlugtige prokureur Marén de Klerk, wat erken het dat hy betalings in die Fishrot-sage gemaak het, is vandag deur die Direktoraat vir Prioriteitmisdaadondersoek (DPCI, bekend as die Hawks) en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPS) in Paarl, Suid-Afrika, in hegtenis geneem, berig die Mail & Guardian.

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer