Foto Argief
Foto Argief

#PasIn: Polisie maak kroeë op Kersdag toe

Kristien Kruger
Die meerderheid kroeë se deure was wel op Kersdag toe. Die polisie sê egter sommige drankhandelaars is gewaarsku om op Kersdag te sluit en ander wou met die polisie oor die regulasies onderhandel.

“Dis belangrik om te beklemtoon dat die verkoop van drank gemagtig word in ooreenstemming met die dranklisensie wat aan elke besigheid uitgereik is en dit hang nie van owerhede en wetstoepassers af nie.”

Die polisie het mense versoek om hulself te vergewis met die bepalings van hul lisensies en om slegs daarvolgens handel te dryf.

“Dis nie reg dat ons elke keer aan hulle moet verduidelik hoe hulle handel moet dryf nie, veral nie op dae soos Kersfees, Goeie Vrydag en Hemelvaart nie.”

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!