No Image Caption

#PasIn: Swakop-leerling sterf in klaskamer

Precious Nghituanapo
Benjamin Sheelongo (15) het vanoggend omstreeks 09:00 in ‘n klaskamer by Swakopmund Sekondêre Skool (SSS) ineengestort en gesterf.

EMED Rescue Services is geskakel en met hul aankoms het die paramedici die leerling dood verklaar.

Erongo-streekinspekteur Ileni Shapumba het die voorval bevestig en gesê geen vuilspel word vermoed nie, maar 'n lykskouing sal gedoen word om die oorsaak van die dood te bepaal. Die naasbestaandes is in kennis gestel. Die polisie-ondersoek duur voort.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!