Polisie vra hulp met uitkenning van vrou se liggaam

Die Namibiese polisie het die publiek se hulp gevra om die liggaam van ‘n vrou wat waarskynlik tussen 17 en 25 jaar oud is, uit te ken.

Volgens die polisie is die vrou op 1 Oktober in ‘n padongeluk op Sam Nujomarylaan in die Otjomuise-woongebied van die hoofstad dood. Haar vingerafdrukke is met dié in die ministerie van binnelandse sake, veiligheid en sekuriteit se databasis vergelyk, maar die soektog kon geen positiewe soekuitslae lewer nie.

Enigiemand wat ‘n geliefde vermis wat aan hierdie beskrywing voldoen, word versoek om adjunkkomissaris Mpuka by 0811 225 805 of adjunkkomissaris Shikwambi by 081 2476 175 te kontak.

Kommentaar

Republikein 2025-01-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 30° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 21° | 29° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 18° | 28° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 19° | 28° Gobabis: 20° | 25° Henties Bay: 17° | 21° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 20° | 29° Mariental: 20° | 31° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 29° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 16° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 29° Lubumbashi: 18° | 20° Mbabane: 19° | 30° Maseru: 17° | 19° Antananarivo: 14° | 29° Lilongwe: 19° | 24° Maputo: 26° | 40° Windhoek: 19° | 28° Cape Town: 18° | 22° Durban: 22° | 27° Johannesburg: 18° | 24° Dar es Salaam: 25° | 29° Lusaka: 18° | 24° Harare: 17° | 22° #REF! #REF!