No Image Caption

Zimbabwiër dood in ongeluk ná hy glo vrou vermoor

Rita Kakelo
’n Zimbabwiese burger het na bewering gister doelbewus teen ’n aankomende vragmotor in Keetmanshoop vasgery. Volgens die polisie het die man voor die voorval glo sy lewensmaat se keel tydens ’n argument in die voertuig gesny.

Adjunkkommissaris Nikodemus Mbango het bevestig dat die messtekery in die voertuig plaasgevind het tydens ’n hewige argument.

“In ’n poging om haar te red, het hy haar na die hospitaal gehaas, maar halfpad het hy besef sy haal nie meer asem nie. Hy het toe in ’n aankomende vragmotor vasgery en hulle is op slag dood.”

Die bestuurder en twee passasiers van die vragmotor is ongedeerd.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-12-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 37° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 21° | 25° Oshakati: 20° | 26° Ruacana: 21° | 27° Tsumeb: 20° | 27° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 20° | 31° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 19° | 27° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 22° Rehoboth: 21° | 32° Mariental: 24° | 35° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 23° | 35° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 20° | 29° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 28° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 39° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 18° | 22° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 22° | 35° Harare: 22° | 33° #REF! #REF!