‘Banke moet sekuriteit opskerp’
FNB besoek senior burgers
Die polisie in die Oshanastreek sê banke moet hul veiligheidsmaatreëls verbeter om bedrog te voorkom.
Die Namibiese polisie se bevelvoerder in die Oshanastreek, Naftal Lungameni Sakaria, het banke versoek om hul sekuriteit op te skerp om bedrog te voorkom en hul kliënte teen swend
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie