Ambisieuse lugkastele vir gesondheid

Intermediêre hospitale met private standaarde
Met die konstruksie van 'n nuwe distrikshospitaal in Windhoek wat tans voorkeur geniet, bly soortgelyke projekte wat reeds sowat 11 jaar gelede in Kavango-Wes, Otjozondjupa en Oshana beplan is, steeds net drome.
Nikanor Nangolo
Nikanor Nangolo en Henriette Lamprecht – Dertig mobiele klinieke, 60 volledig toegeruste ambulanse, 813 mediese spesialiste, sewe nuwe en opgegradeerde geestesgesondheidsentrums
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer