Botswana-verkiesing: ’n Les vir Namibië en Swapo?
Masisi, BDP uit ná 58 jaar aan bewind
Die leier van die PDM, McHenry Venaani, het Namibië gewaarsku dat magte vandeesmaand óf geneem óf gedeel sal word.
Ná 58 jaar aan bewind het die voormalige president van Botswana, Mokgweetsi Masisi, en die Botswana Democratic Party (BDP), dié land se onlangse verkiesing verloor.Politieke kenn
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie