Botswana wil sy burgers afluister

Geen gevolge vir geheime spioene
'n Nuwe wetsontwerp word die week in Botswana se parlement oorweeg terwyl die media vra dat die Verenigde Nasies en die Afrika-unie Kommissie dringend moet ingryp.
Augetto Graig
Die redakteursforum van Suid Afrika (SAEF) het saam met die Botswana-redakteursforum (BEF) hul kommer uitgespreek oor ’n nuwe wetsontwerp wat die buurland se regering dringend va
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer