Debatte mag oplossing wees vir apatiese kiesers

‘Jong kiesers moet realisties wees’
Met Namibiërs wat vanjaar na die stembus gaan, word die verkiesings bemoeilik deur kiesers se gebrek aan belangstelling.
Iréne-Mari van der Walt
Presidensiële debatte is volgens professor Johan Coetzee van die Namibië Universiteit vir Wetenskap en Tegnologie (Nust) ’n oplossing om apatiese kiesers in Namibië te takel.H
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer