Dis baie hartseer, sê die Speaker
Middeltermynbegroting weer nie ter tafel gelê
Parlementariërs het 'n beroep op Peter Katjavivi gedoen om die minister van finansies toe te laat om die begroting ter tafel te lê.
Die middeltermynbegroting kon gister vir die tweede keer nie ter tafel gelê word nie weer eens weens ’n onvoldoende aantal parlementariërs wat vir diens opgedaag het. Dit volg
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie