‘ECN kies nie kant'
Politieke partye opper talle besware
Job Amupanda van die AR het die ECN daarvan beskuldig dat die kommissie voorgee dat hy neutraal is terwyl hy glo as 'n korrupte verlengstuk van Swapo optree.
Verskeie opposisiepartye het onlangs kritiek teen die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) uitgespreek waarvan die jongste bewerings is dat die kommissie die voormalige parlemen
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie