ECN stel sy visier op 1,7 miljoen kiesers
Stemgeregtigdes aangemoedig om te registreer
Politieke partye voel die verkiesingsliggaam doen nie genoeg om bewusmaking onder kiesers oor aanstaande maand se registrasieproses te skep nie.
Die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) het sy visier daarop gerig om te verseker dat die 1 731 790 stemgeregtigde kiesers in die land geregistreer is voor Namibiërs later van
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie