Ekandjo sê regering sleep sy voete met wetgewing

Reeds twee jaar gelede ter tafel gelê
Jerry Ekandjo het in Julie 2023 wetsontwerpe aan die Nasionale Vergadering voorgelê wat die bevordering en bekragtiging van selfdegeslaghuwelike sou kriminaliseer, asook die term "eggenoot" sou herdefinieer.
Brigitte Weidlich
’n Agterbanker vir die Swapo-party, Jerry Ekandjo, het Christine ?Hoebes, die minister in die kantoor van die presidensie, daarvan beskuldig dat sy ’n “kat-en-muis-speletjie�
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer