Grootfontein-burgemeester: Wéér geskors, heraangestel
Heen en weer oor Swapo-leierskaptwis
Swapo se streekkoördineerder sê dit beskou die besluit om Grootfontein se burgemeester en ander Swapo-lede te skors as nietig.
Binne vyf dae nadat Grootfontein eindelik sy burgemeester en raadslede beëdig het, het Swapo dié noordedorp se nuwe burgemeester geskors, net om dié besluit die dag daarna weer
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie