Kieskollege: Byna 70% van die kabinet ‘val uit’
Swapo het tans 63 setels
Swapo se kieskollege het dalk die laaste spyker in die doodskis van sommige ministers gehamer, wat oënskynlik deur hul kamerade by die beraad verwerp is.
Die uitslag van die naweek se Swapo-kieskollege wat Maandagaand bekend gemaak is, toon dat die kabinet tot 68% van sy huidige lede kan verloor as Swapo ná die November-verkiesing
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie