Lof vir Swapo se jeug ná kieskollege

Parlementêre lys gister bekend gemaak
Indien Swapo meer as 29 setels tydens die komende verkiesing verower, sal 'n 22-jarige student van die Universiteit van Namibië die party se jongste parlementslid wees.
Mathias Haufiku
Dit was ’n vreugdevolle oomblik vir jongmense binne Swapo-geledere toe talle van hulle gister ’n plek op die party se parlementêre lys losgeslaan het.Terwyl baie van die party
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer