Mbumba: Itula maak ‘ongegronde geraas’
Verhoor in hooggeregshof hervat
Beide die staatshoof en Netumbo Nandi-Ndaitwah het die bewerings van onreëlmatighede in verlede jaar se stemproses in hofstukke verwerp.
President Nangolo Mbumba het dr. Panduleni Itula, die leier van die Independent Patriots for Change (IPC), se regsuitdaging van die uitslae van verlede jaar se presidensiële verki
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie