Swapo se presidentskandidaat, Netumbo Nandi-Ndaitwah. FOTO ARGIEF
Swapo se presidentskandidaat, Netumbo Nandi-Ndaitwah. FOTO ARGIEF

Nandi-Ndaitwah moet antwoord

HOOFREDAKASIE
Swapo en sy presidentskandidaat Netumbo Nandi-Ndaitwah het tot 30 Augustus om beëdigde verklarings in te dien in reaksie op ‘n aansoek deur partylede wat die sentrale komitee se besluit uitdaag om nie ‘n buitegewone kongres binne 90 dae van wyle president Hage Geingob in Februarie vanjaar te hou nie. Die inligting is vervat in hofstukke wat op die e-justice-portaal van die hoërhof in Windhoek geliasseer is.

“Nadat die regsvertoonwoordiger vir die applikante, mnr. Metcalfe en die regsvertoonwoordiger vir die respondente, mnr. Kasper, aangehoor en die aansoek en ander dokumente op rekord gelees is, is die bevel dat die eerste en tweede respondente (Swapo en Nandi-Ndaitwah onderskeidelik) hul verklarings en teenaansoek op of voor 30 Augustus moet indien,” aldus die hofbevel.

Die aansoekers moet weer hul reaksie op laasgenoemde op of voor 20 September indien.

Die Swapo-lede Reinhold "Iita Nayitsikile" Shipwikineni, Petrus Shituula, Joshua Martins,

Erich Shivute en Aina Angula het ‘n aansoek voor die hof gebring waarin hulle ‘n besluit van Swapo se sentrale komitee vroeër vanjaar uitdaag om die buitengewone kongres tot April aanstaande jaar uit te stel. Dit is in teenstelling met die 90 dae soos bepaal in die party se grondwet. Die vyf aansoekers word verteenwoordig deur Richard Metcalfe.

Artikel 15 (9) van die party se grondwet vereis dat, tydens omstandighede soos die dood van die hoof van die party, die sentrale komitee - die hoogste liggaam vir besluitneming tussen kongresse - binne drie maande ‘n elektiewe buitengewone kongres moet roep.

Sommige partylede wou egter nie die kans neem en die grondslag skep vir enige ‘verrassings’kandidate wat na vore kan kom en teen Nandi-Ndaitwah wen nie. Die sentrale komitee het gevolglik besluit dat die buitengewone kongres eers in April aanstaande sal plaasvind. Die besluit is volgens die aansoekers ‘n skending van die party se grondwet.

Tydens ‘n vergadering van die sentrale komitee in Maart het die voormalige sekretaris-generaal van Swapo, Pendukeni Iivula-Ithana, gevra dat die sentrale komitee ooreen moet kom om Nandi-Ndaitwah as die enigste kandidaat vir die party se presidentskap ondersteun. Volgens Iivula-Ithana moet dit deur ‘n buitengewone kongres onderskryf word. Volgens haar sou dit verseker dat Nandi-Ndaitwah nie enige kompetisie by die kongres sal hê nie en sodoende maklik deur wetlike prosesse kan gaan om sonder twyfel die werklike presidentskandidaat van die party te wees.

Die vyf Swapo-lede wat die party nou uitdaag, het ‘n brief aan die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) waarin hulle aandring dat Nandi-Ndaitwah nie as ‘n presidensiële kandidaat vir die verkiesings in November geregistreer moet wees nie.

“Deur visepresident Nandi-Ndaitwah as 'n onverkose standaardpresident af te dwing, is

strydig met die stemreg van [Swapo]-lede,” het hulle geskryf.

Die groep het aanvanklik aan die ECN geskryf deur die prokureur Nicky Ngula wat op Ondangwa gebaseer is. Hy het egter later sy brief aan die ECN terug getrek. Die bewering is dat Ngula glo onder druk van senior leiers in Swapo was om hom van die kwessie te distansieer.

Ná Angula se onttrekking het die groep besluit om self aan die ECN te skryf. Die sekretaris van die Swapo-jeugliga Ephraim Nekongo, het Saterdag gesê die party moet die lede skors wat hom hof toe gesleep het. Nekongo het die stelling tydens die opening van ‘n vergadering van die jeugliga se sentrale komitee gemaak. - [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-09-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 38° Rundu: 21° | 37° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 20° | 37° Ruacana: 18° | 37° Tsumeb: 23° | 35° Otjiwarongo: 18° | 34° Omaruru: 16° | 35° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 17° | 34° Henties Bay: 11° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:56, High tide: 04:06, Low Tide: 22:25, High tide: 16:22 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:04, Low Tide: 22:23, High tide: 16:20 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 35km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:03, Low Tide: 22:23, High tide: 16:19 Rehoboth: 15° | 33° Mariental: 15° | 33° Keetmanshoop: 12° | 30° Aranos: 15° | 34° Lüderitz: 10° | 20° Ariamsvlei: 12° | 28° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 18° | 34° Maseru: 12° | 30° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 11° | 18° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 20° | 34° Harare: 17° | 31° Currency: GBP to NAD 23.31 | EUR to NAD 19.72 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 17.89 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.17 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.28 | USD to AOA 925.9 | USD to BWP 13.36 | USD to EGP 48.38 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1626.95 | USD to ZAR 17.9 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.3 Down -1.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13926.19 Down -0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30485.63 Up +1.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.73 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 524.90/OZ UP +0.51% | Copper US$ 4.18/lb UP +1.14% | Zinc US$ 2 859.80/T UP 2.66% | Brent Crude Oil US$ 71.66/BBP UP +0.76% | Platinum US$ 961.15/OZ UP +0.76% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 20° | 38° Rundu: 21° | 37° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 20° | 37° Ruacana: 18° | 37° Tsumeb: 23° | 35° Otjiwarongo: 18° | 34° Omaruru: 16° | 35° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 17° | 34° Henties Bay: 11° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:56, High tide: 04:06, Low Tide: 22:25, High tide: 16:22 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:04, Low Tide: 22:23, High tide: 16:20 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 35km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:03, Low Tide: 22:23, High tide: 16:19 Rehoboth: 15° | 33° Mariental: 15° | 33° Keetmanshoop: 12° | 30° Aranos: 15° | 34° Lüderitz: 10° | 20° Ariamsvlei: 12° | 28° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 18° | 34° Maseru: 12° | 30° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 11° | 18° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 20° | 34° Harare: 17° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.31 | EUR to NAD 19.72 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 17.89 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.17 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.28 | USD to AOA 925.9 | USD to BWP 13.36 | USD to EGP 48.38 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1626.95 | USD to ZAR 17.9 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.3 Down -1.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13926.19 Down -0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30485.63 Up +1.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.73 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 524.90/OZ UP +0.51% | Copper US$ 4.18/lb UP +1.14% | Zinc US$ 2 859.80/T UP 2.66% | Brent Crude Oil US$ 71.66/BBP UP +0.76% | Platinum US$ 961.15/OZ UP +0.76%