Neem Mbumba waar of is hy president?
Nasie aangegryp deur emosionele debat
Terwyl Namibiërs oor die verlies van president Hage Geingob treur, bevind die land hom in 'n grondwetlike raaisel gewikkel ná die inswering van die voormalige visepresident, Nangolo Mbumba, as Namibië se vierde president.
Hoëvlak-regskonsultasies vind tans in die regering plaas om te bepaal of foute en waninterpretasies ingesluip het met die inswering van Nangolo Mbumba as Namibië se vierde presid
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie