Netumbo loop voor, Swapo swoeg vir 50%
IPC behou steun in Erongo, PDM sukkel
Swapo se doelwit met die verkiesing was om die tweederdemeerderheid terug te wen wat die party in 2019 verloor het, maar dit lyk maar skraal met die uitslae wat tot dusver ontvang is.
Toivo Ndjebela – Swapo het net bo 40% in die vroeë parlementêre verkiesingsuitslae behaal wat gister by individuele stemlokale aangevra is, terwyl sy presidentskandidaat Netumb
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie