Ons gaan nie die ECN blameer, sê Mbumba
Swapo ry kiesers met busse na Oshakati aan
Beide die opposisiepartye en die regerende party het die Verkiesingskommissie van Namibië gekritiseer, terwyl die IPC sê hy sal die finale uitslag verwerp.
Terwyl vroeë uitslae dui op nóg ’n oorwinning vir Swapo, het die uittredende president Nangolo Mbumba sy misnoeë uitgespreek oor die wyse waarop die Verkiesingskommissie van N
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie