Oorslaan van buitengewone kongres ‘sal verdeeldheid skep’
Party gewaarsku om nie saam met Geingob te sterf
Planne om die grondwetlike vereiste te ignoreer om binne 90 dae ná Hage Geingob se afsterwe 'n buitengewone kongres byeen te roep, sal nie die party verenig nie, waarsku binnestanders.
Swapo-binnestanders en politieke waarnemers het gewaarsku as die party voortgaan met sy plan om ’n buitengewone kongres binne die grondwetlik voorgeskrewe tyd oor te slaan, die p
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie