No Image Caption

PAS IN: Kaveketora pleit vir Ovaherero-eenheid

Jemima Beukes
Mike Kaveketora, wat die verkiesing in die Ovaherero Tradisionele Owerheid (OTA) teen Hoze Riruako verloor het, het ‘n beroep op die Ovaherero-gemeenskap gedoen om te verenig en sosio-maatskaplike ontwikkeling te bevorder.

Sy grootste kommer is dat die regering bloot lippediens oor die kwessies van voorvaderlike grond en die volksmoord lewer. Hy is ook baie bekommerd oor die verdeling en fragmentasie van die Ovaherero.

#RepNuus

Kommentaar

Republikein 2024-11-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 26° Rundu: 21° | 33° Eenhana: 20° | 31° Oshakati: 19° | 30° Ruacana: 21° | 30° Tsumeb: 21° | 31° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 20° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 20° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 22° | 37° Aranos: 21° | 36° Lüderitz: 18° | 28° Ariamsvlei: 22° | 39° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 29° Mbabane: 12° | 28° Maseru: 14° | 26° Antananarivo: 15° | 31° Lilongwe: 20° | 29° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 15° | 23° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 14° | 26° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 18° | 25° Harare: 16° | 25° #REF! #REF!