No Image Caption

#PasIn: ECN-bokse krap LPM om

KYK
Jemima Beukes
Lede van die Landless People's Movement (LPM) was gisteraand ontsteld omdat die personeel van die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) na bewering bokse afgelaai en gestoor het sonder om die inhoud daarvan bekend te maak. Dit is in aanloop tot die Keetmanshoop Platteland-tussenverkiesings wat op Maandag, 15 Mei 2023, plaasvind.

Klik op die twee skakels hieronder om die ECN-beamptes te sien en die LPM se kommentaar daarop.

https://www.youtube.com/watch?v=DOmN4QROcnk

https://www.youtube.com/watch?v=MlPANFNWHCE

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!