#PASIN: ‘Hierdie is ‘n politieke huis’
Die sekretaris-generaal van die Pan African Youth Union, Wiisichong Ahmed, het Pres. Hage Geingob vandag tydens ‘n vergadering by Staatshuis versoek om jeugontwikkeling te anker sonder om politiek betrokke te maak. Video Jeanette Diergaardt
#RepNuus
Kyk die video hier
#RepNuus
Kyk die video hier
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie