No Image Caption

#PasIn: ‘Seibeb se karakter geknou’

Jemima Beukes
Henny Seibeb het vanmiddag aan die adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering, Loide Kasingo, daarop gewys dat sy hom nie te hulp gesnel het toe die minister in die presidensie, Christine //Hoebes, sy karakter aangeval het nie.

"Jy het nie agbare //Hoebes tot orde geroep nie. Omdat ek 'n beter persoon is, wil ek nie die woorde herhaal nie ... maar sy het gesê ek is 'n opportunis met goedkoop politiek."

Hy het ook die opmerkings van //Hoebes verwerp dat die Landless People's Movement (LPM) geen poging aangewend het om die regering te bereik nie, ten spyte van 'n vergadering wat deur die LPM-leierskap met president Hage Geingob gereël is.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!