Prokureur-generaal waarsku glo ECN
NEFF wen hofstryd ná deregistrasie
Die ECN is glo reeds voor die regsgeding teen NEFF gewaarsku dat hy slegs onnodige regskoste sou aangaan indien die kommissie sou besluit om die saak teen te staan.
Dit het onlangs aan die lig gekom dat die kantoor van die prokureur-generaal glo die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) aangeraai het om nie die saak wat deur die Namibia Econ
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie