Spekulasies oor NNN se keuse vir visepresident
Nandi-Ndaitwah nog stil oor haar planne
Soos sake tans staan, sal altesaam 16 huidige ministers nie deel van die nuwe kabinet wees nie, hoewel die nuwe president na verwagting 'n paar uitgesoektes kan behou.
Nuusredaksie – Lede in Swapo se binnekringe meen die aangewese president, Netumbo Nandi-Ndaitwah, het nog niks oor haar naderende kabinetsaanstellings verklap nie.Daar word egter
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie