Swapo is nie die ANC, sê Iita
Lesse om te leer uit die Suid-Afrikaanse verkiesing
Plaaslike politieke ontleders waarsku dat Swapo baie beter as die afgelope tien jaar moet presteer as hulle 'n agteruitgang soos die ANC wil vermy.
Tuyeimo Haidula – “Swapo is nie die ANC nie. Namibiërs is Namibiërs. Die eienskappe en houdings van die Namibiese mense is glad nie dié van Suid-Afrikaners nie. Ons is ander
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie