Swapo kan dalk adjunkminister uit opposisiegeledere aanstel

Regerende partye op soek na kritieke hupstoot
Die regerende party sal slegs 49 stemgeregtigde lede in die Nasionale Vergadering hê as die Speaker en sy of haar adjunk uit die party verkies word.
Nikanor Nangolo
Politieke ontleders voorspel dat die aangewese president Netumbo Nandi-Ndaitwah ’n opposisie-parlementslid as ’n adjunkminister kan aanstel om Swapo se kanse om strenger beheer
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer