Swapo-lid praat wat leier klap

Man sê amptenare wou hom stilmaak
Swapo-amptenare kom Mix toe wanneer daar verkiesings gehou word, maar daarna verdwyn hulle en keer eers weer terug wanneer die volgende verkiesing aanbreek, sê Moses Andjene.
Redaksie
Nuusredaksie – Die Swapo-lid en pa van ses, Moses Andjene, wat dié party se takkoördineerder, Bonifatius Munango, Saterdag tydens ’n Swapo-vergadering by die informele neders
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer