Swapo se interne stryd om parlementêre setels begin
Regerende party kies hul wetgewers
'n Aantal voormalige wetgewers sal dié naweek aan Swapo se kieskollege deelneem met die hoop om terug na die Nasionale Vergadering te keer.
Mathias Haufiku en Jemima Beukes – Meer as 240 lede van Swapo sal na verwagting Saterdag by die Gateway-sentrum in Khomasdal saamtrek vir die opening van dié party se kieskolleg
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie