Uitdaging van presidensiële verkiesings
In enige presidensiële verkiesing word enige uitdaging van die uitslag van die verkiesing, insluitend versoeke om verkiesingsmateriaal na te gaan met die doel om die verkiesing uit te daag, na die hooggeregshof verwys as die eerste en finale keuse.
Enige verrigtinge bedoel in subartikel (1) word op ’n dringende basis aangehoor en die hooggeregshof moet ’n skriftelike of ’n mondelinge beslissing en redes vir die besluit gee aan die einde van die verhoor, of so gou as moontlik na afloop van die verhoor, met behoorlike inagneming van die kompleksiteit van die aangeleentheid, maar nie later nie as 14 dae vanaf die afsluiting van die verhoor.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie