Uitlatings in parlement ‘ontstellend’

Dienda sê verkragting binne die huwelik bestaan nie
Die Wet op die Bekamping van Verkragting, (Wet 8 van 2000) bepaal geen huwelik of ander verhouding is 'n verweer teen 'n klag van verkragting nie.
Tanja Bause,Jemima Beukes
Die Popular Democratic Movement (PDM) se hoofsweep in die parlement, me. Elma Dienda, het verlede week gesê verkragting bestaan nie in die huwelik nie. Haar uitspraak volg oor ’
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer