Verkiesingsbeamptes gewaarsku teen nalatigheid
Opleidingsprogram in Swakopmund geopen
Die ECN meen dat vanjaar se verkiesing nie net 'n toets van die kommissie se administratiewe vermoë sal wees nie, maar is ook 'n geleentheid om openbare vertroue in die verkiesingsproses te versterk.
Die voorsitter van die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN), Elsie Nghikembua, het ’n waarskuwing aan verkiesingsbeamptes gerig en gesê dat die kommissie geen nalatigheid in
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie