FOTO VERSKAF
FOTO VERSKAF

Maaltyd teen N$5 nou moontlik

Die kleinhandelreus Shoprite stel Maandag 11 April 2022 bekostigbare etes vir Namibiërs bekend teen net N$5 per maaltyd. Shoprite sê hy besef die erge finansiële druk waaronder baie Namibiërs gebuk gaan en werk onverpoos daaraan om klante e te voorsien van die laagste pryse op voedsel en huishoudelike benodigdhede. Vandaar die reeks deli-maaltye teen 'n groot afslag, vir net N$5.

Kommentaar

Republikein 2025-04-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer