FOTO VERSKAF
FOTO VERSKAF

Promosie-artikel: Probleme aangeteken by in situ-loging uraanmyne

Bewerings dat in situ logings-mynbou (ISL) die mees omgewingsvriendelike mynboumetode is, versteek die werklikheid van die omgewingsgevare daarvan. Die Wise Uranium Project: Issues at Operating Uranium Mines lys meer as 700 voorvalle op Amerikaanse uraan-ISL-myne wat uit die ADAMAS-databasis van die US Nuclear Regulatory Commission onttrek is. Dit sluit meer as 150 ‘excursions’ in (ondergrondse lekkasie van mynoplossing in akwifere), meer as 300 oppervlakstortings van uraanhoudende vloeistowwe, meer as 70 lekkende boorgate, meer as 80 toetsskedules wat nie nagekom is nie, lekkende verdampingsdamme, beskadigde geelkoekdromme (yellow cake drums), personeelblootstelling aan gemorste geelkoek, geelkoekdromme wat verkeerd gevul is, verkeerde werkingsdruk en bloedingtempo's, problematiese daaglikse rekordhouding, foutiewe gammastraalopnames en versendingspapiere, ontbrekende bestralingswerkpermitte, bogrond wat nie genoegsaam beskerm is nie, daaglikse inspeksies wat nie nagekom is nie, problematiese omgewings-, veiligheids- en gesondheidsverslae, onveilige radioaktiewe bergingsgeriewe, onwettige verandering van lisensiegrense, na-myn-remediëring probleme, onder andere.

Kommentaar

Republikein 2024-12-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 22° | 30° Ruacana: 21° | 29° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 18° | 26° Omaruru: 22° | 33° Windhoek: 21° | 29° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 17° | 23° Rehoboth: 22° | 31° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 22° | 36° Aranos: 21° | 35° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 24° | 37° Oranjemund: 17° | 24° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 21° | 31° Lubumbashi: 17° | 29° Mbabane: 15° | 32° Maseru: 18° | 30° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 34° Windhoek: 21° | 29° Cape Town: 20° | 22° Durban: 20° | 30° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 21° | 31° Harare: 18° | 29° #REF! #REF!