PAS IN: Vragmotor slaan aan die brand
’n Vragmotor het op die C34-pad, sowat 5 km voor Swakopmund, aan die brand geslaan.
Dit is volgens die West Coast Safety Initiative wat ook bevestig het dat brandweerdienste op die toneel was en die brand geblus het.
Aanvanklike inligting dui daarop dat die bestuurder van die vragmotor nie beseer is nie.
Foto West Coast Safety Initiative

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie