#PASIN: Swakop Uranium help vloedslagoffers
Swakop Uranium het N$200 000 aan die Nasionale Noodfonds vir Rampverligting geskenk om die regering te help om die lot van vloedslagoffers te verlig. Duisende mense is weens die vloede in die Noorde ontwortel. Aan die woord is die uitvoerende hoof van Swakop Uranium, Qiu Bin. Video: Desiree Gases
#RepNuus
Kyk die video hier
#RepNuus
Kyk die video hier
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie