Red Dunes Lodge oorstroom wéér
Ondili Lodges se Kalahari Red Dunes Lodge by Kalkrand het vir die tweede keer in vier jaar oorstroom.
Die luukse lodge is onder water nadat dit Maandagnag deurnag op Kalkrand meer as 100 mm gestortreën het.
Paaie en meer as 722 huise is op Kalkrand oorstroom, verskeie infrastruktuur is beskadig, daar was geen watertoevoer nie en skole is gesluit. In Maart verlede jaar het die gebied gebuk gegaan onder erge droogte toe Network Media Hub die lodge besoek het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie