Die wêreld kom groet
Regering se voorbereidings vorder
Verskeie staatshoofde en buitelandse verteenwoordigers word by die naweek se staatsbegrafnis van wyle stigterspresident Sam Nujoma verwag.
Die Namibiese regering is druk besig om reëlings te tref ter voorbereiding van die verwagte aankoms van staatshoofde en belangrike buitelandse leiers vir die staatsbegrafnis van w
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie