Gehaltevereistes pootjie bouers

Groot projekte sloer, is duurder
Die Windhoekse munisipaliteit dring aan op nuwe gehalteversekering wat van toepassing is op infrastruktuur vir water en riool.
Augetto Graig
Sedert nuwe vereistes vir die versekering van die gehalte van water- en rioolinfrastruktuur in Augustus 2020 geïmplementeer is, is nie ’n enkele nuwe erf voldoende gediens vir m
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer