logo_EFN-1616006700
logo_EFN-1616006700

#GEINGOB EFN: Geingob was kampvegter vir vrye media

Henriette Lamprecht
Die Redakteursforum (EFN) het wyle president Hage Geingob as 'n kampvegter vir 'n vrye media beskryf en sê sy direkte betrokkenheid in die bevordering daarvan het nie net 'n langtermyn impak op Namibië gehad nie, maar ook op internasionale media.

In 'n verklaring verwys die EFN na Geingob se betrokkenheid by en ondersteuning van die Windhoek Verklaring vir 'n Vrye, Onafhanklike en Pluralistiese pers en sy wens dat die land op dié gebied nie net die leier in Afrika nie, maar ook in die wêreld sal bly. Die EFN het 'n persoonlike kopie van die geskiedenis van die Windhoek-verklarings in Oktober verlede jaar aan Geingob oorhandig tydens die Joernalis van die Jaar-toekennings wat hy en sy vrou Monica as eregaste bygewoon het.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!