#GEINGOB LPPH: 'Dit was 'n voorreg om hom te kon versorg'
Die Lady Pohamba Private Hospitaal (LPPH) in Windhoek het sy diepe hartseer oor die afsterwe van president Hage Geingob uitgespreek. In 'n verklaring sê personeel en dokters dit was 'n voorreg om hom in sy laaste dae te kon versorg.
"Ons diepste medelye, simpatie en gebede gaan aan sy vrou en familie."
"Ons diepste medelye, simpatie en gebede gaan aan sy vrou en familie."
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie