#GEINGOB #PAS IN: LAC: Geingob se rol in opstel van grondwet altyd onthou
Die Regshulpsentrum (LAC) het hul dankbaarheid teenoor wyle president Hage Geingob se rol as voorsitter van die grondwetlike vergadering uitgespreek wat verantwoordelik was vir die opstel van die Namibiese grondwet en wat as een van die mees vooruitstrewende in die wêreld beskou word.
"Dit sal nooit vergeet word nie."
"Dit sal nooit vergeet word nie."
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie